Vrywarings
E-pos vrywaring
Hierdie e-pos van Bester Voer & Graan (Edms.) Bpk., http://www.bester.co.za, is konfidensieel en vir die geadresseerde alleenlik. Indien u hierdie e-pos foutiewelik ontvang, stel ons asb. in kennis deur direk aan die sender terug te antwoord en die e-pos en enige aanhangsels van u rekenaar af te vee. Ongemagtigde gebruik, bekendmaking of enige afdrukke van die inhoud van hierdie e-pos, of enige soortgelyke aksies, word verbied. E-pos versending kan nie veilig en sonder enige foute gewaarborg word nie, aangesien informasie onderskep, beskadig of vernietig kan word, verlore kan gaan en met virusse of laat kan arriveer. Bester Voer & Graan (Edms.) Bpk. aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir enige foute wat in die konteks van hierdie boodskap mag opduik as ? resultaat van die e-pos versending nie. Tensy anders vermeld is die menings vervat in hierdie e-pos die van die skrywer en nie van Bester Voer & Graan (Edms.) Bpk. nie. Van tyd tot tyd mag ons spam filters wettige e-posse elimineer en dus moet kliënte seker maak ons ontvang u e-pos. Bester Voer & Graan (Edms.) Bpk. behou die reg om e-posse geadresseer aan sy gebruikers te monitor, onderskep en te blokkeer of om enige ander aksie in terme van hierdie e-pos beleid te neem.Webblad vrywaring
Alhoewel ons voorsorg getref het om informasie te verskaf wat so akkuraat as moontlik is, neem Bester Voer & Graan (Edms.) Bpk. geen verantwoordelikheid vir besluite wat op grond van die inligting verskaf geneem word nie.






