Welkom
BESTER is 'n landbou-bemarkingsmaatskappy wat spesialiseer in die binnelandse asook internasionale bemarking van graan, oliesade en veevoergrondstowwe.
Om meer uit te vind, volg die skakel vir die toepaslike onderwerp. Indien jy graag regstreeks met ons wil gesels, kontak gerus een van ons spesialis bemarkers by 021 809 2500.
|
|
Produkte
Ons bied jou 'n voorsprong in die plaaslike en internasionale bemarking van:
- graan
- oliekoeke
- katoensaad
- vismeel
- meulenaarsbyprodukte
- lusern
- veevoerbymiddels
|
|
|