Beurse
Die doelwit van die BESTER Beursskema is om beurshouers te werf wat voltyds aan 'n geakkrediteerde tersiêre instelling kan gaan studeer. Deur mense wat die gepaste vaardighede, kennis en vermoë vertoon, te laat onderrig, oplei en ontwikkel, voeg ons waarde toe tot ons gemeenskap.
Die Beursskema dra finansieel by tot die ontwikkeling van kandidate wat andersins nie soortgelyke geleenthede sou hê nie.
Ons poog om aan jong leiers die geleentheid te gee om hulle vaardighede te ontwikkel sodat hulle 'n positiewe bydrae tot hulle gemeenskappe en die toekoms van Suid Afrika kan lewer.
Ons ondersteun op die oomblik drie voltydse studente deur middel van ons Beursskema. Hulle is:
|
|
![]() |
| Lungani Mcobothi | Soyio Gxagxisa | Charney Erasmus |
| (2011 - ) | (2011 - ) | (2010 - 2011) |
|
BSC Agric
(Universiteit van Stellenbosch)
|
Leerder by
Laerskool Eikestad
|
Menslike Hulpbronbestuur N6
(Boland College)
|
|
Vorige studente: |
||
![]() |
![]() |
|
| Rafeeq Baderoen | Victoria Reitz | |
| (2009 - 2010) | (2009 - 2010) | |
| BAgricAdmin (Universiteit van Stellenbosch) |
Nasionale Sertifikaat N6 in Bestuursassistent (Boland Kollege) |









